naamlik [boodskap #126068] |
Tue, 21 May 2019 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naamlik
Afbreking: naam•lik
Bywoord: naamlik
Betekenis:
• Voorbeelde van iets gee; met name genoem; te wete.
Gebruik:
• Die Hoofprofete verwys na die vier profete in die Bybel, naamlik: Jesaja, Jeremia, Esegiël en Daniël.
Afkorting:
• nl.
Vertaling:
Engels: namely
Nederlands: namelijk
Nota:
• Die woord lui 'n lys van voorbeelde of 'n verduideliking in.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|