Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
bewind
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
bewind
[
boodskap #126065
]
Tue, 21 May 2019 15:13
Leksikograaf
Boodskappe:
21085
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
bewind
Afbreking: be•wind
Selfstandige naamwoord:
bewind
Meervoud:
bewinde
Verkleinwoord:
bewindjie
Meervoud van verkleining:
bewindjies
Betekenis:
• (
politiek
) 'n Groep wat mag uitoefen.
Gebruik:
• Die diktator se
bewind
is besig om ten einde te loop.
• Onder Zacharias Wagenaar se
bewind
is daar in 1665 met die bou van die Kasteel in Kaapstad begin.
Sinoniem:
• regering
• heerskappy
Hiponiem:
• skrikbewind
• skynbewind
Afgelei:
• bewindsjaar
Vertaling:
Engels: government, administration
Nederlands: bewind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
tree
Volgende onderwerp:
aangebied
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 24 18:30:48 UTC 2025