sosiale [boodskap #126063] |
Tue, 21 May 2019 14:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sosiale
Afbreking: so•si•a•le
Byvoeglike naamwoord: sosiaal
Vergrotende trap: sosialer
Oortreffende trap: sosiaalste
Attributief: sosiale
Betekenis:
• Attributiewe vorm van sosiaal: met betrekking die samelewing; geneig om in groepe te lewe; die nood van mense verstaan.
Gebruik:
• Die kind het 'n sosiale agterstand.
• Die kat is 'n sosiale dier.
• Dis my sosiale plig om te help.
Sinoniem:
• maatskaplike
Vertaling:
Engels: social
Nederlands: sociale
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|