voormalige [boodskap #126025] |
Sun, 19 May 2019 20:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voormalige
Afbreking: voor•ma•li•ge
Byvoeglike naamwoord: voormalig
Attributief: voormalige
Betekenis:
• Attributiewe vorm van voormalig; van 'n vroeër tyd.
Gebruik:
• Hy ook 'n voormalige voorsitter van die boerevereniging.
• Umtata is die hoofstad van die voormalige Transkei
Sinoniem:
• eertydse
• gewese
• vorige
Vertaling:
Engels: former, late
Nederlands: voormalige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|