Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meestal
meestal [boodskap #126015] So., 19 Mei 2019 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meestal
Afbreking: mees•tal




Bywoord: meestal

Betekenis:
• In die meeste van die gevalle; byna altyd.

Gebruik:
• Daaroor word daar meestal nie gepraat nie.
• Pantoffels word meestal van 'n sagte stof gemaak.

Wisselvorm:
• meesal

Sinoniem:
• dikwels
• gewoonlik
• grotendeels
• hoofsaaklik

Antoniem:
• selde

Vertaling:
Engels: mostly, usualy
Nederlands: meestal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: hoogste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 08:48:58 UTC 2025