Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerder
Afbreking: eer•der
Bywoord: eerder
Betekenis:
• Liewer; in plaas daarvan.
• Eintlik meer; met groter waarskynlikheid.
• Vroeër; gouer.
Gebruik:
• Ons moes eerder vir ma geluister het.
• Hy het sy huiswerk gedoen, maar dit is eerder die uitsondering as die reël.
• Sy moes eerder daaraan gedink het.
Sinoniem:
• liewer
Vertaling:
Engels: rather; sooner; before
Nederlands: eerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.