Leksikograaf Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Londen
Afbreking: Lon•den
Pleknaam: Londen
Betekenis:
• Die hoofstad van Engeland en die Verenigde Koninkryk.
• 'n Stad in die suidweste van die Kanadese provinsie Ontario.
Gebruik:
• Londen is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste metropool ter wêreld gegroei.
• Londen in Ontario is 'n groot stad wat halfpad tussen Detroit en Toronto lê.
Vertaling:
Engels: London
Nederlands: Londen
Nota:
• Moenie met Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.