Tuis » Taal » Woordeboek » werktuigkundige
werktuigkundige [boodskap #125963] |
Sa., 18 Mei 2019 13:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21457 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werktuigkundige
Afbreking: werk•tuig•kun•di•ge
Samestelling: werktuig + kundige
Selfstandige naamwoord: werktuigkundige
Meervoud: werktuigkundiges
Betekenis:
• (beroep) 'n Tegnies geskoolde persoon wat masjinerie (soos motors) bou en versien.
Gebruik:
• Die werktuigkundige het my motor se handratkas versien en die remblokkies vervang.
Sinoniem:
• mekêniek (informeel)
Afgelei:
• motorwerktuigkundige
Vertaling:
Engels: mechanic, engineer
Nederlands: werktuigkundige, mechanicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 13:28:34 UTC 2025
|