ruimterommel [boodskap #125962] |
Sat, 18 May 2019 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruimterommel
Afbreking: ruim•te•rom•mel
Samestelling: ruimte + rommel
Selfstandige naamwoord: ruimterommel
Meervoud: –
Betekenis:
• (ruimtevaart) Kunsmatige voorwerpe in 'n wentelbaan wat nie 'n nuttige doel dien nie.
Gebruik:
• Ruimterommel omvat ou satelliete, stukke van vuurpyle en dele wat van ruimtetuie afgebreek het.
Vertaling:
Engels: space junk
Nederlands: ruimtepuin, ruimteschroot, ruimterommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|