ofskoon [boodskap #125961] |
Sat, 18 May 2019 13:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ofskoon
Afbreking: of•skoon
Voegwoord: ofskoon
Betekenis:
• (deftig) Druk 'n teenstelling of twyfel uit.
Gebruik:
• Ofskoon hy lank daar gewoon het, ken hy weinig mense.
• Ofskoon dit soos A lyk, is dit B.
Sinoniem:
• alhoewel
• hoewel
Vertaling:
Engels: albeit, though, although
Nederlands: alhoewel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|