Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
wederregtelik
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
wederregtelik
[
boodskap #125960
]
Sat, 18 May 2019 13:10
Leksikograaf
Boodskappe:
21085
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
wederregtelik
Afbreking: we•der•reg•te•lik
Byvoeglike naamwoord:
wederregtelik
Vergrotende trap:
wederregteliker
Oortreffende trap:
wederregtelikste
Attributief:
wederregtelike
Partitief:
wederregteliks
Betekenis:
• (
juridies
) Wat teen die wet is; in stryd met die reg.
Gebruik:
• Hy het die geld
wederregtelik
bekom.
• Weens die ekstensiewe veeboerdery het verskeie boere
wederregtelik
die grense van die kolonie oorgesteek op soek na nuwe weiveld.
Sinoniem:
• onwettig
• onregmatig
Vertaling:
Engels: illegal
Nederlands: wederrechtelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
mesmeriseer
Volgende onderwerp:
ofskoon
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 24 18:37:59 UTC 2025