Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mesmeriseer
mesmeriseer [boodskap #125959] Sat, 18 May 2019 12:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mesmeriseer
Afbreking: mes•me•ri•seer



Werkwoord: mesmeriseer
Verlede tyd: het gemesmeriseer

Betekenis:
• Om in 'n hipnotiese toestand te bring; willoos maak.

Gebruik:
• Sy intense groen oë mesmeriseer my.

Wisselvorm:
• mesmereer

Sinoniem:
• bedwelm
• betower
• hipnotiseer

Vertaling:
Engels: to mesmerize
Nederlands: mesmeriseren, betoveren, hypnotiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straks
Volgende onderwerp: wederregtelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:18:39 UTC 2025