Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergadering
vergadering [boodskap #125956] Sat, 18 May 2019 11:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergadering
Afbreking: ver•ga•de•ring




Selfstandige naamwoord: vergadering
Meervoud: vergaderings, vergaderinge
Verkleinwoord: vergaderinkie
Meervoud van verkleining: vergaderinkies

Betekenis:
• 'n Georganiseerde byeenkoms waartydens sake bespreek en besluite geneem word.

Gebruik:
• Die voorsitter het die vergadering met 'n gebed geopen.

Hiponiem:
• bestuursvergadering
• diakonievergadering
• seksievergadering
• volksvergadering

Verwant:
• byeenkoms
• agenda
• notule

Spelfout:
• vergardering

Vertaling:
Engels: meeting, gathering
Nederlands: vergadering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nedersetting
Volgende onderwerp: son
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:18:18 UTC 2025