Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterre
sterre [boodskap #125954] Sat, 18 May 2019 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterre
Afbreking: ster•re




Selfstandige naamwoord: ster
Meervoud: sterre
Verkleinwoord: sterretjie
Meervoud van verkleining: sterretjies

Betekenis:
• Meervoud van ster; meer as een ster.

Gebruik:
• Daar is talle sterre in die melkwegstelsel.

Hiponiem:
• filmsterre
• operasterre
• seesterre
• sportsterre

Afgelei:
• sterreaanbidder
• sterreaanbidding
• sterrebaan
• sterrebeeld
• sterredag
• sterredak
• sterrediens
• sterrefoto
• sterrefotografie
• sterreglobe
• sterregroep
• sterreheer
• sterrehemel
• sterrehoekmeter
• sterrehoop
• sterrejaar
• sterrekaart
• sterrekunde
• sterrekundig
• sterrekyker
• sterrelig
• sterreloop
• sterrelys
• sterremuur
• sterrenag
• sterreprag
• sterrereent
• sterretoring
• sterretyd
• sterreverering
• sterrewag
• sterrewiggelaar
• sterrewiggelary

Vertaling:
Engels: stars
Nederlands: sterren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wet
Volgende onderwerp: nedersetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:37:12 UTC 2025