Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepaal
bepaal [boodskap #125950] Sa., 18 Mei 2019 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepaal
Afbreking: be•paal
Uitspraak: /bəˈpɑːɫ/




Werkwoord: bepaal
Verlede tyd: het bepaal
Teenwoordige deelwoord: bepalend, bepalende
Verlede deelwoord: bepaalde

Betekenis:
• Om deur ondersoek vas te stel; noukeurig aanwys.
• Om voor te skryf; iets eis.
• Om volle aandag te skenk; jou tot iets beperk.

Gebruik:
• Hulle het 'n datum vir die jaarvergadering bepaal.
• Die wet bepaal dat jy nie mag moor nie.
Bepaal jou by jou studies.

Afgelei:
• bepaling

Vertaling:
Engels: to fix, appoint, determine, stipulate, ascertain, define, qualify
Nederlands: bepalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byna
Volgende onderwerp: noordelike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 13 00:51:25 UTC 2026