Tuis » Taal » Woordeboek » vanweë
vanweë [boodskap #125948] |
Sa., 18 Mei 2019 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vanweë
Afbreking: van•we•ë
Voorsetsel: vanweë
Betekenis:
• As gevolg van 'n bepaalde rede; weens.
Gebruik:
• Vanweë Rio de Janeiro se ligging op 'n lae breedtegraad aan die Atlantiese Oseaan het dit 'n warm tropiese klimaat.
Vertaling:
Engels: because of
Nederlands: vanwege
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 16:45:12 UTC 2025
|