Leksikograaf Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkry
Afbreking: ver•kry
Werkwoord: verkry
Verlede tyd: het verkry
Betekenis:
• Bekom, verwerf; in besit kry.
Gebruik:
• Die dorp het in 1969 munisipale status verkry.
• Organismes moet energie van hulle omgewing verkry om lewensnoodsaaklike funksies te verrig.
Vertaling:
Engels: to obtain, gain, win
Nederlands: verkrijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.