| hoër [boodskap #125933] |
Sa., 18 Mei 2019 07:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26052 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hoër
Afbreking: ho•ër
Byvoeglike naamwoord: hoog
Vergrotende trap: hoër
Oortreffende trap: hoogste
Attributief: hoë
Partitief: hoogs
Betekenis:
• Die vergrotende trap van hoog.
Gebruik:
• Hoe hoër 'n mens klim, hoe verder kan jy sien.
• Die Himalaja is hoër as 5 400 meter en dwarsdeur die jaar met sneeu bedek.
Antoniem:
• laer
Vertaling:
Engels: higher
Nederlands: hoger
Nota:
• Moenie "hoër" met "hoer" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|