Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroue
vroue [boodskap #125925] Vr., 17 Mei 2019 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroue
Afbreking: vrou•e
Uitspraak: /ˈfrəʊ̯wə/




Selfstandige naamwoord: vrou
Meervoud: vroue, vrouens
Verkleinwoord: vroutjie
Meervoud van verkleining: vroutjies

Betekenis:
• Meervoud van vrou; meer as een vrou.

Gebruik:
• Oor die wêreld heen word daar 'n bietjie minder vroue as mans gebore.
• Maria, geseënd is jy onder die vroue.

Antoniem:
• mans

Afgelei:
• vroueaard
• vrouearbeid
• vrouearts
• vrouebeweging
• vroueblad
• vrouebors
• vrouedokter
• vrouefiguur
• vrouegeselskap
• vrouehaat
• vrouehater
• vrouehemp
• vrouehuis
• vrouejagter
• vrouejoernalis
• vrouekamp
• vrouekampioen
• vroueklere
• vroueklooster
• vrouekoor
• vrouekwaal
• vrouekwartiere
• vrouelogika
• vroueparty
• vroueraad
• vroueredakteur
• vroueregte
• vrouereservis
• vrouerol
• vroueroof
• vrouesiekte
• vroueskender
• vroueskrywer
• vroueslaner
• vrouespeler
• vrouespioen
• vrouestem
• vrouetoilet
• vrouetydskrif
• vroueunie
• vrouevereniging
• vroueverkragter
• vrouewerk

Vertaling:
Engels: women
Nederlands: vrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroep
Volgende onderwerp: sewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 07:44:38 UTC 2025