Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervang
vervang [boodskap #125917] Vr., 17 Mei 2019 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26126
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vervang
Afbreking: ver•vang




Werkwoord: vervang
Verlede tyd: het vervang
Teenwoordige deelwoord: vervangend, vervangende
Verlede deelwoord: vervange, vervangde

Betekenis:
• Om iets in die plek van iets ander te plaas.

Gebruik:
• Bakpoeier het gis as rysmiddel vervang.
• Die euro het geldeenhede soos die frank en die gulden vervang.

Sinoniem:
• uitruil

Afgelei:
• vervangbaar
• vervanger
• vervanging

Vertaling:
Engels: to take the place of, replace, substitute
Nederlands: vervangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Nederlandse
Volgende onderwerp: woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 14 19:23:23 UTC 2026