Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noorde
Afbreking: noor•de
Selfstandige naamwoord: noorde
Meervoud: —
Betekenis:
• Die rigting of posisie na noord.
Gebruik:
• Utrecht is 'n dorp in die noorde van Natal.
• Suid-Afrika grens in die noorde aan Namibië, Botswana en Zimbabwe, en in die noordooste aan Mosambiek en Swaziland.
Sinoniem:
• noord
Antoniem:
• suide
Vertaling:
Engels: north
Nederlands: noorden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.