Betekenis:
• Attributiewe vorm van Romeins: met betrekking tot die stad Rome of die mense en kultuur van die Romeinse Ryk.
Gebruik:
• Die stad besit oor ou Romeinse oorblyfsels en is bekend deur skilderye van Vincent van Gogh.
• Romeinse amfiteaters was bedoel vir openbare spele, gladiator- en dieregevegte, wedrenne met strydwaens, ens.
Verwant:
• Rome
• Romein
Vertaling:
Engels: Roman
Nederlands: Romeinse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.