| gevind [boodskap #125838] |
Wo., 15 Mei 2019 06:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevind
Afbreking: ge•vind
Werkwoord: vind
Verlede tyd: het gevind
Teenwoordige deelwoord: vindende
Betekenis:
• Verlede deelwoord van vind.
Gebruik:
• Sy het haar sleutels in die yskas gevind!
• Ek het gevind dat pasteie my sooibrand gee.
Sinoniem:
• gekry
Vertaling:
Engels: found
Nederlands: gevonden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|