Tuis » Taal » Woordeboek » aanvanklik
aanvanklik [boodskap #125789] |
Ma., 13 Mei 2019 15:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21457 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanvanklik
Afbreking: aan•vank•lik
Byvoeglike naamwoord: aanvanklik
Attributief: aanvanklike
Betekenis:
• In die begin.
Gebruik:
• Amfibie word uit eiers gebore en lewe aanvanklik in die water.
• Hoewel hulle aanvanklik baklei het, het hul vriende geword.
Sinoniem:
• allereers
• oorspronklik
Antoniem:
• allerlaas
Vertaling:
Engels: initial, at first, originally
Nederlands: aanvankelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 13:28:36 UTC 2025
|