Tuis » Taal » Woordeboek » sodat
sodat [boodskap #125766] |
So., 12 Mei 2019 18:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sodat
Afbreking: so•dat
Uitspraak: /sodat/
Voegwoord: sodat
Betekenis:
• Dui die doel van iets aan.
Gebruik:
• Die voorstad is ontwerp sodat die strate ewe groot blokke vir huise vorm.
Vertaling:
Engels: so that, such that, thereby
Nederlands: zodat
Nota:
• Die volgorde van woorde verander na "sodat": Die seun oefen hard. Hy kan goed speel. Die seun oefen hard sodat hy goed kan speel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
woord |
Volgende onderwerp: |
boek |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 15:49:33 UTC 2025
|