Tuis » Taal » Woordeboek » provinsie
provinsie [boodskap #125758] |
So., 12 Mei 2019 17:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
provinsie
Afbreking: pro•vin•sie
Selfstandige naamwoord: provinsie
Meervoud: provinsies
Verkleinwoord: provinsietjie
Meervoud van verkleining: provinsietjies
Betekenis:
• 'n Staatkundig onderdeel van 'n land.
Gebruik:
• Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie.
Afgelei:
• Kaapprovinsie
• provinsiaal
• provinsialis
Vertaling:
Engels: province
Frans: province
Nederlands: provincie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 16:30:38 UTC 2025
|