| plek [boodskap #125711] |
Sa., 11 Mei 2019 08:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plek
Afbreking: plek
Selfstandige naamwoord: plek
Meervoud: plekke
Verkleinwoord: plekkie
Meervoud van verkleining: plekkies
Betekenis:
• 'n Bepaalde ligging; vaste oord; lokaliteit.
• 'n Posisie of gedeelte van 'n area.
Gebruik:
• Pretoria is 'n lekker plek.
• Bêre jou skoene op hul plek.
Hiponiem:
• aanlêplek
• ankerplek
• bêreplek
• blyplek
• braaivleisplek
• haakplek
• kneusplek
• pakplek
• slaapplek
• swemplek
• vastrapplek
• versamelplek
• vuurmaakplek
• wegkruipplek
• woonplek
Afgelei:
• plekbepaling
Vertaling:
Engels: place, spot
Nederlands: plek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|