Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pous
pous [boodskap #125691] Vr., 10 Mei 2019 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pous
Afbreking: pous




Selfstandige naamwoord: pous
Meervoud: pouse

Betekenis:
• (religie) Die biskop van Rome, wat die vader en hoof van die Rooms-Katolieke Kerk is.

Gebruik:
• Die pous is sedert 1929 ook die staatshoof van die Vatikaanstad, 'n stadstaat binne Rome, Italië.

Afgelei:
• pousdom
• pousgesind
• pouslik
• pousmobiel
• pousskap
• teenpous

Vertaling:
Duits: Papst
Engels: pope
Frans: pape
Nederlands: paus

Nota:
• Van Latyn, papa, op sy beurt ontleen van die Klassieke-Grieks: πάππας, pappas, wat letterlik "vader" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: bly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 21:10:13 UTC 2025