| gehou [boodskap #125652] |
Wo., 08 Mei 2019 10:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26026 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gehou
Afbreking: ge•hou
Werkwoord: hou
Verlede tyd: het gehou
Betekenis:
• Verlede deelwoord van hou.
Gebruik:
• Die eerste Olimpiese Spele is in die antieke Griekse stad Olimpia gehou.
Spreekwoord:
• Hy word as 'n handperd gehou. [Iemand hou vir gebruik wanneer nodig.]
Vertaling:
Engels: held
Nederlands: hield
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 18:58] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|