Tuis » Taal » Woordeboek » ontwikkel
ontwikkel [boodskap #125599] |
Sun, 05 May 2019 09:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontwikkel
Afbreking: ont•wik•kel
Werkwoord: ontwikkel
Verlede tyd: het ontwikkel
Teenwoordige deelwoord: ontwikkelend
Verlede deelwoord: ontwikkeld
Betekenis:
• Om groter, beter, sterker of slimmer te word.
• Chemiese proses waartydens 'n beeld op beligte fotografiese materiaal sigbaar word.
Gebruik:
• Die sangonderwyser help om die leerling se stem te ontwikkel.
• Sy ontwikkel self haar films.
Afgelei:
• herontwikkel
Verwant:
• ontwikkelaar
• ontwikkelbaar
• ontwikkeld
• ontwikkeling
Vertaling:
Engels: to develop, expand, evolve
Nederlands: ontwikkelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:59 UTC 2025
|