Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mei
Mei [boodskap #125584] Sa., 04 Mei 2019 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mei
Afbreking: Mei
Uitspraak: /məɪ̯/




Selfstandige naamwoord: Mei
Meervoud: Meimaande

Betekenis:
• Die vyfde maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender met 31 dae.

Gebruik:
Mei is gewoonlik 'n koel herfsmaand in die Suidelike Halfrond.

Sinoniem:
• Meimaand

Homofoon:
• my

Vertaling:
Engels: May
Nederlands: mei

Nota:
• Mei is die enigste maand wat nie 'n afkorting het nie.
• Die naam is moontlik afgelei van die Romeinse godin Maia of Bona Dea.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sommige
Volgende onderwerp: nou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 13:27:43 UTC 2026