Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Asynvlieg.
Die Asynvlieg is 'n klein vliegie behorende tot die familie Drosophilidae (vrugtevlieë) van die orde Diptera (tweevlerkiges). Dit is 'n wingerdstok-plaag wat deur gistende stowwe soos wyn of asyn aangelok word.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.