Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sal (sál)
sal [boodskap #125426] Ma., 22 April 2019 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sal
Afbreking: sal
Uitspraak: /sal/




Werkwoord: sal
Verlede tyd: sou

Betekenis:
• Verwys na iets wat nog moet gebeur; wat in die toekoms verwag word.
• Beklemtoon dat iemand iets moet doen. Druk wil, dwang, noodsaak of verpligting uit.

Gebruik:
• Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. [Matteus 7:7]
• Jy sal dit doen! Los, ek sal dit self doen!

Vertaling:
Engels: will, shall
Nederlands: zal

Nota:
• "Sal" is 'n hulpwerkwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: land
Volgende onderwerp: gebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 20:26:55 UTC 2025