Tuis » Taal » Woordeboek » tweede
tweede [boodskap #125411] |
Mon, 22 April 2019 06:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21398 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweede
Afbreking: twee•de
Rangtelwoord: tweede
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twee (2). Nommer twee in 'n ry of gedeel deur twee.
Gebruik:
• Sy het tweede in die wedloop geëindig.
• Dit is my tweede keuse.
Spreekwoord:
• Tweede kom. [Sleg verloor.]
• Sy speel tweede viool. [Ondergeskik.]
• Dit is soos tweede natuur. ['n Baie sterk gewoonte.]
Afkorting:
• 2e
• 2de
Vertaling:
Engels: second
Nederlands: tweede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
mense |
Volgende onderwerp: |
kom |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 30 13:53:27 UTC 2025
|