Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arbitrasie
Arbitrasie [boodskap #125335] |
Fri, 19 April 2019 07:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arbitrasie is die beslissing van geskille tussen persone, groepe of volke deur die aanstelling van iemand, ’n arbiter of skeidsregter, wat die geskil onpartydig besleg. Albei partye kom ooreen om die arbiter se uitspraak te aanvaar. Sien Keate-Uitspraak.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:32 UTC 2025
|