Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » of (óf)
of [boodskap #125289] So, 07 April 2019 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
of
Afbreking: of
Uitspraak: /of/




Voegwoord: of

Betekenis:
• Neweskikkend gebruik om 'n teëstelling uit te druk.
• Onderskikkend gebruik om 'n grammatikale verbinding uit te druk.
• Om iets anders te sê.

Gebruik:
• Wil jy tee, of eerder koffie hê? Pomp of versuip!
• Jy kan kies: of jy bly stil, of jy loop. Ek weet nie of dit daar dieselfde is nie.
• Ek weet nie of dit so 'n goeie idee is nie.

Vertaling:
Engels: or, if, whether
Nederlands: of

Nota:
• Uitdrukkings soos òf...òf word deesdae as óf...óf geskryf.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulle
Volgende onderwerp: dat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:36:21 MGT 2024