Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » in
in [boodskap #125212] Wo, 27 Maart 2019 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
in
Afbreking: in
Uitspraak: /ən/




Voorsetsel: in

Betekenis:
• Binne; aan die binnekant; nie buite nie.
• Gedurende 'n tyd.
• Binne 'n spesifieke gebied.

Gebruik:
• Die oumense kuier in die huis.
• Die eksamen is in November. Ons swem nie in die winter nie.
• Hy woon in Bloemfontein. Sy doen baie goed in wiskunde.

Antoniem:
• uit

Afgelei:
• agterin
• daarin
• hierin
• onderin
• voorin
• waarin

Vertaling:
Engels: in, inside, within; during; in
Nederlands: in

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: en
Volgende onderwerp: is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:53:25 MGT 2024