Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou/ oue
Ou/ oue [boodskap #12514] |
Sa., 07 Februarie 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In Afrikaans word "oue" gebruik om verdere emosie
aan "ou" te gee:
die ou wilg = the old willow tree
die oue wilg = the old willow tree with its
place in my memory, the tree
to which I attach special
significance.
Dan is daar argaiese Nederlanse vorme van "oud"
in sommige idiomatiese uitdrukkinge:
hy is oude doos = he is old fashioned
uit die oude doos
uit die oude verlede
Gloudina Bouwer
|
|
|
Re: Ou/ oue [boodskap #12515 is 'n antwoord op boodskap #12514] |
Sa., 07 Februarie 1998 00:00  |
Hellin Gervaas
Boodskappe: 191 Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Gloudina.
Geld daardie reël vir elke eenlettergrepige adjektief ? Ek weet dat
adjektiewe met meer as een lettergreep altyd 'n "e" kry - daar is nog
uitsonderings as die adjektief op 'n "r" eindig - maar ek probeer al 7 jaar
om uit te vind hoe die "eenlettergrepiges"
verbuig word. In Nederlands (my moedertaal) is dit nogal verskillend.
Groete - Hilda - gervaas...@ping.be
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 22:56:32 UTC 2025
|