Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alk (Alcidae)
Alk [boodskap #124960] |
So., 10 Maart 2019 08:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Alk is 'n seevoël wat aan die familie Alcidae (alke) behoort, waaronder:
1. die klein alk, wat die kus van Skotland in die winter besoek;
2. die groot alk, vroeër gevind van die Golf van Biskaje tot Groenland, nou uitgesterf - die laaste is in 1844 gedood. Die groot alk was so groot as ’n gans en kon nie vlieg nie.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 22:32:22 UTC 2025
|