Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albumines is een groep onder die proteïne-verbindinge. Dit is ’n belangrike deel van alle dierlike stowwe, bv. eiers, en ook van die meeste plantaardige stowwe.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.