Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akwarium
Akwarium [boodskap #124898] So, 03 Maart 2019 13:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Akwarium.
'n Akwarium.
'n Akwarium is 'n dam, of meer dikwels, glastenk waarin visse gehou word. Spesiale stelsels word gebruik om 'n stabiele ekologiese omgewing te bewerkstellig (soos waterfilters, termostate, verwarmers, ligte, ens.). Dit moet eers van waterplante en dan van slakke voorsien word. Duiktorre en waterbesies moet nooit daarin gesit word nie. ’n Gewilde vissoort daarvoor is die goudvis.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akwamaryn
Volgende onderwerp: Alabama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:07:32 MGT 2024