Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akbar die Grote
Akbar die Grote [boodskap #124879] Sa, 02 Maart 2019 16:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akbar die Grote
Akbar die Grote
Akbar die Grote (1542 - 1605) was 'n beroemde keiser onder die Groot-Mogols wat ongeveer 'n halwe eeu geregeer het. Hy was die veroweraar van 'n groot stuk van Indië. Binne sy gebied het hy slawerny afgeskaf en ander heilsame hervorminge ingevoer. Hy het verdraagsaamheid, pluralisme en vrede tussen Islam, Hindoeïsme en Zoroastrisme bevorder en was die eerste Mogol om vroeë Christelike sendelinge na sy hof te nooi.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akant
Volgende onderwerp: Aken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:08:07 MGT 2024