Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aix-en-Provence (Aix)
Aix-en-Provence [boodskap #124868] |
Vr., 01 Maart 2019 18:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aix-en-Provence is 'n stad in Suid-Frankryk. Dit staan as die stad van duisend fonteine bekend en was op 'n tyd die hoofstad van die Provence-streek. Die stad beskik oor 'n universiteit en warm bronne. Die inwoners word in Frans Aixois genoem.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 09:07:35 UTC 2025
|