Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aix-les-Bains
Aix-les-Bains [boodskap #124867] |
Vr., 01 Maart 2019 06:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aix-les-Bains, plaaslik Aix genoem, is 'n gesondheidsoord in Savoje, Frankryk.
Die plek het warm bronne wat na bewering genesende eienskappe het, asook Romeinse oorblyfsels.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:09:25 UTC 2025
|