Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Geoloog aan die werk.Aardkunde is die wetenskap van die struktuur van die aardbol en die stowwe waaruit dit bestaan. Die ander naam vir aardkunde is geologie. Wetenskaplikes wat aardkunde/geologie as vakgebied beoefen word geoloë genoem. Sien rots.
Bron: Die Skatkis: Algemene kennis en naslaanwerk, ISBN 0-7966-0014-7
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.