Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afpersing
Afpersing [boodskap #124808] |
Sa., 16 Februarie 2019 10:27 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Afpersing is 'n dreigement om iemand dood te maak, te beseer of aan die kaak te stel tensy hy bereid is om 'n bepaalde bedrag te betaal. Afpersing of afdreiging is 'n ernstige misdaad en word gewoonlik streng gestraf.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 17:07:45 UTC 2025
|