Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aeolus
Aeolus [boodskap #124801] |
Sat, 16 February 2019 08:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aeolus (Grieks: Aiolos) was die god van die winde in die Griekse mitologie. Volgens die Griekse mitologie het die rotswande bo die Tirreense See die vier winde gehuisves, wat deur Aeolus beheer is.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:06:46 UTC 2025
|