Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aeneas
Aeneas [boodskap #124800] |
Sat, 16 February 2019 08:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aeneas (Grieks: Ainaias) is 'n Trojaanse held, die seun van Anchises en Aphrodite. Het uit die brandende stad Troje ontvlug en na baie omswerwinge in Italië geland. Sowel Homerus as Vergilius het sy heldedade besing.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:12:35 UTC 2025
|