Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adriatiese See
Adriatiese See [boodskap #124794] |
Vr., 15 Februarie 2019 20:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Adriatiese See is deel van die Middellandse See tussen Italië en Joego-Slawië; lengte nagenoeg 770 km (470 myl), op sy smalste 70 km (45 myl) breed. Die Adriatiese See bevat meer as 1 300 eilande. Lande wat aan die Adriatiese See grens: Italië, Kroasië, Albanië, Montenegro, Bosnië en Herzegowina en Slowenië.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 12:54:10 UTC 2025
|