Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adirondacks (Adirondack-gebergte)
Adirondacks [boodskap #124786] |
Fri, 15 February 2019 18:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Adirondacks is 'n berg- en bosstreek in die noordooste van die staat New York in die Verenigde State, met talle mere en riviere. Die Adirondack-berge bereik ’n hoogte van 5,344 voet.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:04:34 UTC 2025
|